Mark 1:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dadelik dryf die Gees hom die woestyn in.
Afrikaans (NLV) 2011
Dadelik hierna het die Heilige Gees Jesus na die woestyn laat gaan.
Afrikaans 1933/1953
En dadelik het die Gees Hom uitgedryf in die woestyn.
Afrikaans 1983
Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Direk daarna het die Gees Hom die woestyn in gedryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dadelik daarna het die Heilige Gees vir Jesus weggestuur in die woestyn in.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stem was nog nie behoorlik weg nie of die Heilige Gees vat Jesus die woestyn in.