Mark 1:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dadelik het hulle hul nette verlaat en Hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011
En hulle het dadelik hulle nette gelos en saam met Hom gegaan.
Afrikaans 1933/1953
En dadelik het hulle hul nette laat staan en Hom gevolg.
Afrikaans 1983
Onmiddellik het hulle die nette gelos en Hom gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het onmiddellik hulle nette gelos en Hom gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Simon en Andreas het dadelik hulle visnette gelos en hulle het saam met Jesus gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle los toe alles net so en is saam met Hom.