Mark 1:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het na Kapernaum gegaan; en dadelik op die sabbatdag het Hy in die sinagoge ingegaan en geleer.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus en sy dissipels het in Kapernaum aangekom. Op die Sabbatdag het Hy dadelik na die sinagoge toe gegaan en Hy was besig om daar onderrig te gee.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het in Kap,rnam gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer.
Afrikaans 1983
Hulle het in Kapernaum gekom. Toe die sabbatdag aanbreek, het Jesus reguit na die sinagoge toe gegaan en die mense daar begin leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het in Kapernaum ingegaan, en op die Sabbat het Jesus dadelik die •sinagoge binnegegaan en begin leer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus en sy dissipels het in die stad Kapernaum gekom. Op die Sabbatdag daarna het Jesus reguit na die sinagoge gegaan en Hy het daar begin om vir die mense te leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Van daar af is hulle Kapernaum toe. Op die sabbat het Jesus sinagoge toe gegaan en met mense oor godsdienstige dinge begin praat om hulle te help om dit beter te verstaan.