Mark 1:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar was in hulle sinagoge 'n man met 'n onrein gees; en hy het uitgeroep,
Afrikaans (NLV) 2011
Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep:
Afrikaans 1933/1953
En daar was in hulle sinagoge 'n man met 'n onreine gees; en hy het uitgeskreeu
Afrikaans 1983
Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge 'n man wat van 'n onrein gees besete was. Hy het uitgeskreeu:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Juis toe was daar in hulle sinagoge 'n man in die mag van 'n •onrein gees, en hy het hard geskreeu:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Skielik kom daar toe in hulle sinagoge 'n man, daar was 'n onrein gees in hom, en die gees het geskree:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus was nog aan die praat, toe gil ’n man hard. Hy was in die greep van ’n bose, duiwelse gees.