Mark 1:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die onrein gees hom verskeur en met 'n groot stem uitroep, het hy uit hom uitgegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en uit hom uitgegaan.
Afrikaans 1933/1953
En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met 'n groot stem geskreeu en uit hom uitgegaan.
Afrikaans 1983
Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en toe uit hom uitgegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, kliphard geskreeu en uit hom uit gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die onrein gees het die man op die grond laat val en die man het geruk en geskop. Die gees het hard geskree en hy het toe uit die man uitgegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die man het vreeslik begin ruk soos die duiwelse gees hom rondgepluk het. Toe is die gees skreeuend uit die man uit.