Mark 1:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Simon se vrou se ma het siek gelê van koors, en hulle het hom eers van haar vertel.
Afrikaans (NLV) 2011
Simon se skoonma was siek in die bed vanweë ’n hoë koors. Hulle het dadelik vir Jesus van haar vertel.
Afrikaans 1933/1953
En die skoonmoeder van Simon het siek gelê aan die koors; en dadelik het hulle Hom van haar gesê.
Afrikaans 1983
Die skoonmoeder van Simon het daar met 'n hoë koors siek gelê, en hulle het Hom dadelik van haar vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Simon se skoonmoeder het siek gelê met koors, en hulle het Hom dadelik van haar vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Simon se skoonma was siek in die bed. Sy het 'n hoë koors gehad en die mense het dadelik vir Jesus vertel dat sy siek is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Simon se skoonma was baie siek in die bed. Sy het ’n hoë koors gehad. Hulle gaan vertel toe vir Jesus daarvan en