Mark 1:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die hele stad was by die ingang bymekaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Die hele Kapernaum het by die deur saamgedrom om alles te sien.
Afrikaans 1933/1953
En die hele stad het by die deur saamgekom.
Afrikaans 1983
Die hele dorp het by die deur van die huis saamgedrom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hele dorp het by die deur saamgedrom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die mense van die stad het bymekaargekom by die deur van die huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***