Mark 1:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Simon en die wat saam met hom was, het hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011
Later het Simon en die ander mense by hom agter Jesus aan gegaan
Afrikaans 1933/1953
En Simon en die wat by hom was, het Hom gevolg.
Afrikaans 1983
Simon en dié wat by hom was, het Hom egter gesoek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Simon en dié saam met hom het agter Hom aan gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Simon en sy vriende het vir Jesus gaan soek
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Simon en die ander het Hom toe gaan soek.