Mark 1:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het in hulle sinagoges deur die hele Galilea gepreek en duiwels uitgedryf.
Afrikaans (NLV) 2011
So het Hy dan deur die hele Galilea in hulle sinagoges gepreek en bose geeste uitgedryf.
Afrikaans 1933/1953
En Hy het die hele Galil,a deur in hulle sinagoges gepreek en die duiwels uitgedryf.
Afrikaans 1983
Hy het toe gegaan en dwarsdeur Galilea in hulle sinagoges gepreek en bose geeste uitgedrywe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En Hy het deur die hele Galilea gegaan, in hulle •sinagoges gepreek en demone uitgedryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het toe deur die hele provinsie Galilea gegaan en Hy het in hulle sinagoges gepreek. Hy het ook duiwels uit mense uitgejaag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle is toe daar weg. Oral in Galilea het Jesus toe in die sinagoges met die mense gepraat en duiwelse geeste uit mense weggejaag.