Mark 1:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sodra hy dit gesê het, het die melaatsheid dadelik van hom gewyk, en hy is gereinig.
Afrikaans (NLV) 2011
Net daar het die ernstige velsiekte verdwyn — die man was gesond.
Afrikaans 1933/1953
En toe Hy dit sê, het die melaatsheid hom dadelik verlaat, en hy is gereinig.
Afrikaans 1983
Sy melaatsheid het onmiddellik verdwyn en hy het gesond geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die melaatsheid het hom onmiddellik verlaat en hy het rein geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dadelik was die man nie meer melaats nie, hy het gesond geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar en dan het hy gesond geword. Sy vel was weer soos ’n normale mens s’n.