Mark 1:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het hom streng bevel gegee en hom dadelik weggestuur;
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het hom toe dadelik weggestuur nadat Hy hom ernstig aangespreek het met die woorde:
Afrikaans 1933/1953
En nadat Hy hom ernstig aangespreek het, stuur Hy hom dadelik weg
Afrikaans 1983
Jesus het hom dadelik weggestuur, nadat Hy hom ernstig aangespreek
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het hom ernstig gewaarsku, hom dadelik weggestuur
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
[43-44] Jesus het ernstig met die man gepraat en vir hom gesê: “Jy mag vir niemand hiervan vertel nie. Gaan wys vir die priester jy is gesond, en doen dan wat Moses in die wette geskryf het. Bring die offers omdat jy rein geword het. Dan sal die priesters weet jy is rein.” Daarna het Jesus die man weggestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus vra die man toe dringend om nie daaroor te praat nie en stuur hom weg: