Mark 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Johannes was bekleed met kameelhare en met 'n velgordel om sy heupe; en hy het sprinkane en wilde heuning geëet;
Afrikaans (NLV) 2011
Johannes se klere was van kameelhaar en hy het ’n leerbelt om sy middel gedra. Hy het van sprinkane en veldheuning gelewe.
Afrikaans 1933/1953
En Johannes was gekleed met kameelhare en 'n leergord om sy heupe, en hy het sprinkane en wilde heuning geëet.
Afrikaans 1983
Johannes het klere van kameelhaar gedra met 'n leerband om sy heupe, en hy het van sprinkane en veldheuning gelewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Johannes het 'n kleed van kameelhaar gedra, met 'n leergordel om sy heupe, en hy het sprinkane en wilde heuning geëet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Johannes se klere was van kameelhare gemaak en hy het 'n belt van leer om sy heupe gedra. Hy het sprinkane geëet en ook heuning wat hy in die woestyn gekry het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Johannes se klere was gemaak uit materiaal van kameelhare wat hy met ’n breë leerbelt om sy middel vasgemaak het. Hy het aan die lewe gebly van sprinkane en heuning wat hy in die veld kon kry.