Mark 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het julle met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.”
Afrikaans 1933/1953
Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.
Afrikaans 1983
Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het julle met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het julle met water gedoop, maar Hy sal julle doop met die Heilige Gees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek gebruik gewone water om julle mee te doop, maar Hy sal die Heilige Gees gebruik.”