Mark 10:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die huis het sy dissipels Hom weer oor dieselfde saak gevra.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe hulle later weer alleen tuis is, het sy dissipels Hom verder oor hierdie onderwerp uitgevra.
Afrikaans 1933/1953
En in die huis het sy dissipels Hom weer oor dieselfde saak gevra.
Afrikaans 1983
In die huis het die dissipels Hom weer hieroor uitgevra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Terug in die huis het die dissipels Hom hieroor uitgevra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Later, toe hulle weer terug in die huis was, het die dissipels vir Jesus uitgevra oor wat Hy gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe hulle later weer saam by die huis was, het sy getrouste volgelinge Jesus gevra wat Hy daarmee bedoel het.