Mark 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees; en die laaste eerste.
Afrikaans (NLV) 2011
Baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”
Afrikaans 1933/1953
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.
Afrikaans 1983
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees en wat laaste is, eerste.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Baie mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees, en mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Baie mense wat nou vreeslik in tel is en hulle baie belangrik hou, sal dan niks wees nie en wie nou niks is nie, sal dan die belangrikste plekke inneem.”