Mark 10:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen van julle wat die vernaamste is, sal almal se dienaar wees.
Afrikaans (NLV) 2011
En wie eerste onder julle wil wees, moet almal se slaaf wees.
Afrikaans 1933/1953
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees.
Afrikaans 1983
en elkeen onder julle wat die eerste wil wees, moet julle almal se dienaar wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en wie eerste onder julle wil wees, moet almal se slaaf wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En as een van julle bo die ander wil wees, dan moet hy almal se slaaf wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***