Mark 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die volgende dag, toe hulle van Betanië af gekom het, was Hy honger.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe hulle die volgende dag uit Betanië vertrek, het Jesus honger geword.
Afrikaans 1933/1953
En die volgende dag, onderwyl hulle uit Bet nië gaan, het Hy honger gehad;
Afrikaans 1983
Toe hulle die volgende dag van Betanië af terugkom, het Jesus honger gekry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle die volgende dag van Betanië af vertrek, het Hy honger geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die volgende dag het Jesus en sy dissipels uit Betanië gegaan. Jesus het honger geword
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende dag is Jesus-hulle terug Jerusalem toe. Op pad het Jesus honger geword.