Mark 11:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Glo in God.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het hulle toe geantwoord: “Julle moet geloof hê in God.
Afrikaans 1933/1953
Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê.
Afrikaans 1983
Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hê!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus antwoord hulle toe: “Julle moet geloof in God hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het geantwoord: “Julle moet in God glo!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe: “Vertrou God vir alles. Luister nou mooi. As julle God regtig vertrou, sal julle dinge kan doen wat dít wat met die vyeboom gebeur het na kinderspeletjies sal laat lyk.

Recommended Reading