Mark 12:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit het die Here gedoen, en dit is wonderlik in ons oë?
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die Here wat dit gedoen het en dit is vir ons wonderlik!’”
Afrikaans 1933/1953
Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë.
Afrikaans 1983
Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van die Here het dit gekom, en dit is wonderlik in ons oë.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is die Here se werk, en dit is vir ons wonderlik.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here self het dit gedoen, en hoe wonderlik is dit nie vir ons om te sien nie’?”