Mark 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar pas op: kyk, Ek het julle alles voorspel.
Afrikaans (NLV) 2011
Wees op julle hoede. Ek het julle vooraf oor alles gewaarsku.
Afrikaans 1933/1953
Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê.
Afrikaans 1983
Julle moet daarvoor op julle hoede wees. Ek het alles vir julle vooruit gesê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar wees julle op julle hoede. Ek het alles vir julle vooruit gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Julle moet oppas! Ek het dit alles vir julle gesê voordat dit gebeur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle moet asseblief baie daarvoor oppas. Onthou, Ek het julle betyds gewaarsku.