Mark 14:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sê vir hulle: My siel is baie bedroef tot die dood toe; bly hier en waak.
Afrikaans (NLV) 2011
en Hy sê vir hulle: “Ek is benoud tot sterwens toe! Bly hier en waak!”
Afrikaans 1933/1953
En Hy sê vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak.
Afrikaans 1983
en vir hulle gesê: “Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en sê toe vir hulle: “My siel is diep bedroef, tot die dood toe. Bly hier en waak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het vir hulle gesê: “Ek voel baie hartseer. Bly hier en bly wakker.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek voel doodsbenoud. Ek kan dit byna nie meer uithou nie,” sê Hy vir die drie. “Wag julle hier en kyk dat niemand ons hier verras nie.”