Mark 15:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Pilatus vra Hom: Is U die Koning van die Jode? En hy antwoord en sê vir hom: U sê dit.
Afrikaans (NLV) 2011
Pilatus het Jesus begin ondervra: “Is jy die Koning van die Jode?” Jesus het hom geantwoord: “Ja, dit is soos u sê.”
Afrikaans 1933/1953
En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit.
Afrikaans 1983
Pilatus het vir Hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Pilatus vra Hom toe: “Is u die koning van die Jode?” Hy antwoord hom: “U sê dit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Pilatus het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom toe: “Jy sê self Ek is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Is jy die koning van die Jode?” was Pilatus se eerste vraag. “Ja, wat jy sê, is waar,” kom dit van Jesus.
Recommended Reading