Mark 15:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit was die derde uur, en hulle het Hom gekruisig.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het.
Afrikaans 1933/1953
En dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het.
Afrikaans 1983
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was nege-uur die oggend toe hulle Jesus gekruisig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit was so nege-uur in die môre toe hulle Jesus gekruisig het.