Mark 15:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerpriesters het Hom van baie beskuldig, maar Hy het niks geantwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die priesterhoofde het baie beskuldigings teen Jesus ingebring.
Afrikaans 1933/1953
En die owerpriesters het baie beskuldiginge teen Hom ingebring.
Afrikaans 1983
Die priesterhoofde het Hom van baie dinge beskuldig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die leierpriesters het Hom van baie dinge beskuldig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priesterleiers het Jesus oor baie dinge beskuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die leiers onder die priesters kom toe met ’n klomp stories waarmee hulle Jesus beskuldig.