Mark 15:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Red jouself en kom van die kruis af.
Afrikaans (NLV) 2011
Red jouself nou, en kom van die kruis af!”
Afrikaans 1933/1953
verlos Uself en kom af van die kruis!
Afrikaans 1983
Red jouself en kom van die kruis af.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
red jouself! Kom af van die kruis!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Red jouself nou en klim van die kruis af!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Klim van die kruis af. Red jou eie lewe!”