Mark 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe, sê Hy vir die verlamde:
Afrikaans (NLV) 2011
Ek gaan nou vir julle bewys dat Ek, die Seun van die Mens, die gesag het om sondes op aarde te vergewe.” Daarop sê Jesus vir die verlamde man:
Afrikaans 1933/1953
Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op die aarde sondes te vergewe -- sê Hy vir die verlamde man:
Afrikaans 1983
Maar Ek gaan nou vir julle die bewys lewer dat die Seun van die mens volmag het om op die aarde sondes te vergewe.” Hy sê toe vir die verlamde man:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar sodat julle kan weet dat die •Seun van die Mens volmag het om op aarde sondes te vergewe...” – sê Hy toe vir die verlamde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Ek wil vir julle wys dat Ek, die Seun van die mens, sondes mag vergewe op die aarde.” Jesus sê toe vir die verlamde man:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle weet dat iemand net sonde kan vergewe as hy die mag het om dit te doen. Kyk mooi, die Seun van die mens kan dit hier op aarde doen.” Toe praat Jesus met die lam man: