Mark 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sê vir jou: Staan op en neem jou bed op en gaan na jou huis.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek beveel jou, staan op, vat jou mat en gaan na jou huis toe!”
Afrikaans 1933/1953
Ek sê vir jou: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.
Afrikaans 1983
“Ek sê vir jou: Staan op, vat jou draagbaar en gaan huis toe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Ek sê vir jou, staan op, tel jou slaapmat op en gaan na jou huis.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ek sê vir jou, staan op, neem jou slaapmat en gaan huis toe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Luister wat Ek sê. Vat jou matras en gaan huis toe.”