Mark 2:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is die Seun van die mens ook Here van die sabbat.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom het Ek, die Seun van die Mens, seggenskap ook oor die Sabbat.”
Afrikaans 1933/1953
Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.
Afrikaans 1983
Daarom is die Seun van die mens Here óók oor die sabbat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
daarom is die •Seun van die Mens Here ook van die Sabbat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, Ek, die Seun van die mens, is die Here wat besluit wat op die Sabbatdag mag gebeur.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom kan Ek sê wat op die sabbat mag gebeur en wat nie.”