Mark 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar daar het sekere van die skrifgeleerdes daar gesit en in hulle harte geredeneer:
Afrikaans (NLV) 2011
Maar party van die skrifkenners wat daar gesit het, het by hulleself gedink:
Afrikaans 1933/1953
En sommige van die skrifgeleerdes het daar gesit en in hulle harte geredeneer:
Afrikaans 1983
Maar sommige van die skrifgeleerdes het daar gesit en hulle afgevra:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar sommige van die skrifkenners het daar gesit en in hulle harte geredeneer:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar het skrifgeleerdes gesit, en hulle het gewonder:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het party van die kenners van die Joodse wet laat wonder: