Mark 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het weer in die sinagoge ingegaan; en daar was 'n man met 'n verdorde hand.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het weer na die sinagoge toe gegaan. Daar was ’n man met ’n misvormde hand.
Afrikaans 1933/1953
En Hy het weer in die sinagoge gegaan, en dr was 'n man met 'n verdorde hand.
Afrikaans 1983
Jesus het weer na die sinagoge toe gegaan. Daar was 'n man met 'n gebreklike hand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het weer die •sinagoge binnegegaan. Daar was 'n man met 'n verdorde hand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het weer in die sinagoge ingegaan. Daar was 'n man met 'n gebreklike hand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n ander keer is Jesus weer na die bymekaarkomplek van die Jode toe. Daar was ’n man wie se hand heeltemal inmekaargetrek was.