Mark 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het hulle streng bevel gegee om hom nie bekend te maak nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Jesus het hulle streng gewaarsku om nie te sê wie Hy is nie.
Afrikaans 1933/1953
En Hy het hulle herhaaldelik streng gebied om Hom nie bekend te maak nie.
Afrikaans 1983
Maar Hy het hulle baie uitdruklik belet om bekend te maak wie Hy is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hulle uitdruklik opdrag gegee om Hom nie bekend te laat word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar Jesus het gesê hulle mag glad nie sê wie Hy is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Hy het hulle ernstig verbied om te sê wie Hy is.