Mark 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Simon het hy Petrus genoem;
Afrikaans (NLV) 2011
Hier volg die name van die twaalf wat Hy gekies het: Simon (Jesus het sy naam verander na Petrus),
Afrikaans 1933/1953
En aan Simon het Hy die bynaam Petrus gegee;
Afrikaans 1983
Hy het hierdie twaalf aangestel: Petrus, soos Hy Simon genoem het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hierdie twaalf aangestel: Simon, aan wie Hy die naam •Petrus gegee het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het twaalf apostels gekies en aangestel. Hy het vir Simon die naam Petrus gegee,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die twaalf se name was: Simon (Jesus het hom Petrus genoem),