Mark 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jakobus, die seun van Sebedeüs, en Johannes, die broer van Jakobus; en hy het hulle Boanerges genoem, dit is die seuns van die donder.
Afrikaans (NLV) 2011
Jakobus en Johannes (die seuns van Sebedeus, maar Jesus het hulle die bynaam “Seuns van die Donder” gegee),
Afrikaans 1933/1953
en verder Jakobus, die seun van Sebed,Âs, en Johannes, die broer van Jakobus -- aan hulle het Hy die bynaam Boan,rges gegee, dit is, seuns van die donder --
Afrikaans 1983
Jakobus seun van Sebedeus, en Johannes die broer van Jakobus — vir hulle het Hy die bynaam Boanerges gegee, dit wil sê “manne van die donder” —
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jakobus, die seun van Sebedeus, en Johannes, die broer van Jakobus – aan hulle het Hy die naam Boanerges, dit is, ‘seuns van die donder’, gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en Hy het vir Jakobus en Johannes, die twee seuns van Sebedeus, die naam Boanerges gegee. Dit beteken “Manne van die donderweer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jakobus en Johannes, die twee seuns van Sebedeus (Jesus het hulle twee die naam Boanerges gegee, wat beteken: manne van die donder),