Mark 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Andreas en Filippus en Bartolomeus en Matteus en Tomas en Jakobus, die seun van Alfeüs, en Thaddeüs en Simon die Kanaäniet,
Afrikaans (NLV) 2011
Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Tomas, Jakobus (die seun van Alfeus), Taddeus, Simon (die Yweraar),
Afrikaans 1933/1953
en Andr,as en Filippus, en Bartholom,s en Matth,s, en Thomas en Jakobus, die seun van Alf,s, en Thadd,s en Simon Kanan¡tes,
Afrikaans 1983
Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Taddeus, Simon die Kananeër,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ook Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Thomas, Jakobus, seun van Alfeus, Taddeus, Simon Kananeus,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die ander apostels was: Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Taddeus, Simon die patriot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Tomas, Jakobus (Alfeus se seun), Taddeus, Simon die Kananeër