Mark 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bestaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“’n Koninkryk wat teen homself stryd voer, kan tog nie staande bly nie!
Afrikaans 1933/1953
En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie;
Afrikaans 1983
As 'n koninkryk onderling verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie staande bly nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As die mense van 'n land nie met mekaar kan saamwerk nie, dan kan hulle nie aanhou lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
’n Regering waarin groepe gedurig onder mekaar baklei, kan mos nêrens kom nie.