Mark 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Omdat hulle gesê het: Hy het 'n onrein gees.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het Jesus gesê omdat hulle beweer het dat daar ’n onrein gees in Hom was.
Afrikaans 1933/1953
omdat hulle gesê het: Hy het 'n onreine gees.
Afrikaans 1983
Dit het Hy gesê omdat hulle gesê het: “Hy is van 'n onrein gees besete.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want hulle het gesê: “Hy het 'n onrein gees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het dit gesê omdat die mense gesê het: “Hy het 'n onrein gees in hom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het Jesus gesê omdat daar mense was wat beweer het dat ’n bose gees in Hom werk.
Recommended Reading