Mark 3:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy antwoord hulle en sê: Wie is my moeder of my broers?
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het geantwoord: “Wie is regtig my ma en my broers?”
Afrikaans 1933/1953
En Hy antwoord hulle en sê: Wie is my moeder of my broers?
Afrikaans 1983
Maar Hy sê vir hulle: “Wie is my moeder en my broers?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy antwoord hulle en vra: “Wie is my moeder en my broers?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gevra: “Wie is my ma en my broers?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe: “Wie is regtig my ma en broers?”