Mark 3:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het rondom gekyk na die wat rondom hom sit, en gesê: Hier is my moeder en my broers!
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop kyk Hy na dié wat so rondom Hom sit, en Hy sê: “Julle is my ma en my broers.
Afrikaans 1933/1953
En Hy kyk rond na die wat rondom Hom sit, en sê: Dr is my moeder en my broers!
Afrikaans 1983
Hy het die mense aangekyk wat in 'n kring om Hom sit en gesê: “Hier is my moeder en my broers!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het na die mense gekyk wat rondom Hom sit, en gesê: “Kyk, hier is my moeder en my broers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy kyk toe na die mense wat in 'n kring rondom Hom sit, en Hy sê: “Hierdie mense is my ma en my broers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy kyk toe na die mense wat om Hom sit en sê: “Hier is my regte familie.