Mark 3:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want elkeen wat die wil van God doen, dit is my broer en my suster en moeder.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat aan God gehoorsaam is, is my eintlike gesinslede.”
Afrikaans 1933/1953
Want elkeen wat die wil van God doen, die is my broer en my suster en moeder.
Afrikaans 1983
Elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elkeen wat doen wat God wil hê, is my broer of my suster of my ma.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Elkeen wat doen wat God van hom verwag, is deel van my familie. Hulle is regtig my broer, my suster, my ma.”