Mark 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van Jerusalem en van Idumaea en van oorkant die Jordaan; en hulle van Tirus en Sidon, 'n groot menigte, het na hom gekom toe hulle hoor watter groot dinge hy gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011
Jerusalem, Idumea, oorkant die Jordaan, en selfs van so ver as Tirus en Sidon. Die nuus van wat Hy gedoen het, het wyd versprei en ’n groot menigte mense het na Hom toe gekom.
Afrikaans 1933/1953
en Jerusalem en Idum,a en van oorkant die Jordaan af. En die wat om Tirus en Sidon gewoon het, 'n groot menigte, het na Hom gekom toe hulle hoor wat Hy alles doen.
Afrikaans 1983
en uit Jerusalem en van Idumea en van oorkant die Jordaan en van rondom Tirus en Sidon af, het daar baie mense na Hom toe gekom toe hulle hoor wat Hy alles doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jerusalem, Idumea, van oorkant die Jordaan, en uit die omgewing van Tirus en Sidon, het 'n groot menigte na Hom gekom toe hulle hoor wat Hy alles doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en van Jerusalem, en van die ander kant van die Jordaan-rivier en van die plekke rondom die stede Tirus en Sidon. Hulle het na Jesus toe gekom, want hulle het gehoor van die dinge wat Hy doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***