Mark 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het hulle baie dinge deur gelykenisse geleer en in sy leer vir hulle gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het hulle toe breedvoerig deur middel van gelykenisse onderrig. Hier volg ’n tipiese gelykenis:
Afrikaans 1933/1953
En Hy het hulle baie dinge geleer deur gelykenisse en vir hulle in sy lering gesê:
Afrikaans 1983
Hy het hulle baie deur gelykenisse geleer. So het Hy onder andere gesê terwyl Hy hulle leer:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hulle dikwels deur gelykenisse geleer en deur sy lering vir hulle gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het altyd vir hulle gelykenisse vertel en vir hulle baie dinge geleer. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus het hulle baie dinge van God en sy nuwe wêreld geleer deur vir hulle stories met ’n les in te vertel. Hy het gesê: