Mark 4:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Waarom is julle so bang? hoe is dit dat julle geen geloof het nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vra toe vir hulle: “Hoekom is julle so verskrik? Vertrou julle My nog steeds nie?”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?
Afrikaans 1983
Toe sê Hy vir hulle: “Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy vra hulle toe: “Waarom is julle bang? Het julle nog steeds nie geloof nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe draai Hy na sy dissipels toe: “Vir wat was julle so bang? Vertrou julle My dan nie?”