Mark 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat kan hoor,” het Jesus gesê, “moet goed luister na wat Ek sê.”
Afrikaans 1933/1953
En Hy sê vir hulle: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Afrikaans 1983
Verder het Hy gesê: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Hy gesê: “Laat dié wat ore het om te hoor, luister!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het gesê: “As iemand kan verstaan wat Ek sê, dan moet hy gehoorsaam wees!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoor julle wat Ek sê? Asseblief, luister mooi daarna.”