Mark 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het oorgekom na die oorkant van die see, in die land van die Gadareners.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe oorkant die see in die gebied van die Geraseners aangekom.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadar,ners.
Afrikaans 1983
Daarna het hulle oorkant die see in die land van die Geraseners aangekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het aan die oorkant van die see aangekom, in die gebied van die Geraseners.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus en sy dissipels het by die ander kant van die see in die land van die Geraseners aangekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het hulle by die oorkant van die see aangekom. Die Geraseners het in daardie gebied gebly.