Mark 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Hy sê vir hom: Gaan uit die man uit, onreine gees!
Afrikaans (NLV) 2011
(Die rede hiervoor was dat Jesus alreeds vir hom gesê het: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”)
Afrikaans 1933/1953
Want Hy het vir hom gesê: Onreine gees, gaan uit die man uit!
Afrikaans 1983
want Jesus het vir hom gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want Hy het vir hom gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Gee pad uit hierdie man uit, jou slegte gees.