Mark 6:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het afsonderlik per skip na 'n verlate plek vertrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe per skuit na ’n stil plek vertrek waar hulle alleen kon wees.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het met die skuit vertrek na 'n verlate plek in die eensaamheid.
Afrikaans 1983
Hulle het met 'n skuit na 'n stil plek toe vertrek waar hulle alleen kon wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En hulle het in 'n boot vertrek na 'n verlate plek om op hulle eie te wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het in 'n boot weggegaan na 'n stil plek om alleen te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle is toe saam in ’n skuit na ’n plek waar hulle op hulle eie kon wees.