Mark 6:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het almal geëet en versadig geword.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het almal geëet totdat hulle genoeg gehad het.
Afrikaans 1933/1953
En almal het geëet en versadig geword;
Afrikaans 1983
Al die mense het geëet en genoeg gekry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal het geëet en het versadig geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal het genoeg geëet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal het geëet tot hulle genoeg gehad het.