Mark 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Hoe is dit dat julle nie verstaan nie?
Afrikaans (NLV) 2011
“Verstaan julle selfs nou nog nie?” het Hy hulle gevra.
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Hy vir hulle: Hoe verstaan julle dan nie!
Afrikaans 1983
Toe sê Hy vir hulle: “Verstaan julle dan nog nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sê toe vir hulle: “Begryp julle steeds nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe vra Jesus vir sy dissipels: “Verstaan julle nog nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê Jesus vir hulle: “Kan julle dan nog steeds nie insien dat dit nie brood is waarteen Ek julle waarsku nie?”