Mark 8:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle antwoord: Johannes die Doper, maar sommige sê: Elía! en ander, Een van die profete.
Afrikaans (NLV) 2011
“Wel,” antwoord hulle Hom, “party meen U is Johannes die Doper, ander weer Elia, nog ander die een of ander profeet.”
Afrikaans 1933/1953
En hulle antwoord: Johannes die Doper, en ander: El¡a, en ander: Een van die profete.
Afrikaans 1983
Hulle antwoord Hom: “Johannes die Doper, party sê weer Elia, en party een van die profete.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle antwoord Hom: “Johannes die Doper; ander sê Elia, en nog ander sê een van die profete.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels sê toe vir Jesus: “Party mense sê U is Johannes die Doper en party sê U is Elia, party sê U is een van die profete.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hulle verskil nogal daaroor,” kom die antwoord. “Party sê U is Johannes die Doper en ander Elia. Dan is daar ’n klompie wat dink U is een van die spesiale boodskappers van God.”