Mark 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy vra hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle sê: Sewe.
Afrikaans (NLV) 2011
“Hoeveel brode het julle?” het Hy gevra. “Sewe,” was hulle antwoord.
Afrikaans 1933/1953
Toe vra Hy hulle: Hoeveel brode het julle? En hulle sê: Sewe.
Afrikaans 1983
Hy vra hulle toe: “Hoeveel brood het julle?” “Sewe,” antwoord hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy vra hulle toe: “Hoeveel brode het julle?” Hulle antwoord: “Sewe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus vra toe vir hulle: “Hoeveel brood het julle?” En hulle sê vir Hom: “Ons het sewe brode.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoeveel kos het ons?” vra Jesus. “Ons het sewe brode,” kom die antwoord.